close
Gaan na inhoud

Hangzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
杭州市 (Hángzhōu Shì)
Hangzhou

Hangzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Ligging van Hangzhou in die provinsie Zhejiang

Basiese Inligting
Oorsprong van die naam:hang
"Rivier-veerboot Prefektuur"
Afkorting:杭州市 Shì
Oppervlakte:16 847 km²
Bevolking (2010):8 700 400 Munisipaliteit
Digtheid (2010):1 214/km² Munisipaliteit
BBP (2011):
 - per kapita
$111 1 miljard
$12 380
Hoogte bo seevlak:11 m
Poskode:310000
Skakelkode:+86/33
Nommerplaat :浙A
Tydsone :UTC+8
Webwerf :hangzhou.gov.cn
Regering
Administratiewe Tipe:Spesiale ekonomiese sone
CPC Hangzhou
Komiteesekretaris:
Huang Kunming
Burgemeester:Shao Zhanwei

Hangzhou (Chinees: 杭州) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van 8 700 400. Hangzhou is die hoofstad van die provinsie Zhejiang in die ooste van China. Die stad is in die Yangtzedelta naby die kus van die Oos-Chinese See en 180 kilometer suid van Shanghai geleë.

Die stad was in die 13de eeu 'n belangrike hawestad, maar die hawe het later toegeslik. Hangzhou is 'n susterstad van Kaapstad, Suid-Afrika en Leeds, Verenigde Koninkryk.

Hangzhou was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 2007.