Hennessy
Voorkoms
| Hennessy | |
| Tipe | Aandelemaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 1765 |
| Hoofkantoor | Cognac, Frankryk |
| Gebied bedien | Wêreldwyd |
| Produkte | Konjak |
| Webwerf | www |
Hennessy is 'n Franse konjakdistilleerdery gebaseer in Cognac, Frankryk.[1] Jas Hennessy & Co. verkoop ongeveer 50 miljoen bottels per jaar wêreldwyd, wat dit die grootste produsent van konjak maak, wat meer as 40% van die wêreld se konjak, 'n variëteit brandewyn, lewer. Die maatskappy is in besit van Moët Hennessy, wat weer in besit is van LVMH (66%) en Diageo (34%).[2]
Bemarking
[wysig | wysig bron]Onlangs het Hennessy probeer om die aantrekkingskrag van die drankie verder as sy tradisionele ouer verbruikersbasis te verbreed deur nuwe produkte soos "Pure White", "Hennessy Black" en "Fine de Cognac" bekend te stel en hulle dienooreenkomstig te bemark.[3]
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hennessy.