Jason Mantzoukas
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Jason Mantzoukas | |
| Geboorte | 18 Desember 1972 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jason Mantzoukas (gebore 18 Desember 1972 in Massachusetts) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente soos The Dictator (2012), They Came Together (2014), The House (2017), en The Lego Batman Movie (2017). Hy vertolk die rol van Dionusus in die reeks Percy Jackson and the Olympians (2023).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Terrorists
- 2012: The Dictator
- 2014: They Came Together
- 2014: Ride Along
- 2017: The House
- 2017: The Lego Batman Movie
- 2018: The Long Dumb Road
- 2019: John Wick 3: Parabellum
- The Donor
- Battling Boy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Mother
- 2004: A2Z
- 2008: Lap Top Talk Show
- 2009: The League
- 2013: Kroll Show
- 2017: Comrade Detective
- 2017: I'm Sorry
- 2017: Big Mouth
- 2017: No Activity
- 2023: Percy Jackson and the Olympians
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Off Duty
- 2013: Hole to Hole!
- 2016: Mr. Neighbor's House
- 2018: Mr. Neighbor's House 2
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: The Smallest Co%k in Porn
- 2012: All Star Bowling Trick Shots