ring
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ring | ringe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ringetjie | ringetjies |
- Sedert die 10de eeu as rinc in Oudnederlands bekend. Van Proto-Germaans *hringa-. Moontlik nie van Proto-Indo-Europees nie. [1]
- 'n Voorwerp wat die vorm van 'n sirkel het
- Een Ring om oor almal te heers, Een Ring om hulle te vind, een Ring wat almal bring en in die duisternis saambind. In die Land van Mordor waar die Skaduwees draal.[2]
- Ringverbinding,ringbaan,ringbaard,ringband,ringbars,ringbeen,ringbinder,ringbrood,ringduif,ringeiland,ringgooi,ringkop,ringkraakbeen,ringlêer,ringmes,ringmuur,ringpan,ringsbesluit,ringsitting,ringskommissie,ringsressort,ringsteek,ringstruktuur,ringtennis,ringvinger,ringvisier,ringvleksiekte,ringvormig,ringwurm
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|