Banjos banjos
Voorkoms
| Banjosidae | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Actinopterygii |
| Orde: | Perciformes |
| Familie: | Banjosidae |
| Genus: | Banjos |
| Spesie: | B. banjos |
| Binomiale naam | |
| Banjos banjos (Richardson, 1846) | |
Banjos banjos is 'n vis in die orde perciformes en die enigste spesie in die genus Banjos en die familie Banjosidae. Banjos kom voor in strandwaters in die westelike Stille Oseaan vanaf Japan tot die Suid-Chinese See. Dit kan 'n lengte van tot 30 cm bereik. In Engels staan die vis bekend as die Banjofish.