close
Gaan na inhoud

Channing Tatum

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Channing Tatum
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Channing Matthew Tatum
Geboorte 26 April 1980 (1980-04-26) (46 jaar oud)
Cullmann, Alabama (VSA)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Akteur
Rolprente Step Up
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Channing Matthew Tatum (gebore in Cullman, Alabama, op 26 April 1980) is 'n Amerikaanse akteur. Hy woon tans in Los Angeles.

Biografie

[wysig | wysig bron]

Tatum se groot deurbraak het gekom met sy rol in Coach Carter. Voor hierdie rol was hy werksaam as 'n model en as voetbalspeler. Hy het al gespeel vir AC Milaan en Barcelona. Hy het ook as model opgetree vir Nautica, Abercrombie & Fitch, Emporio Armani, Gap, Aeropostale, American Eagle en Pepsi. Hy is op die oomblik hoofsaaklik besig om op sy loopbaan as akteur te fokus. Hy het onder andere in die dansfilm Step Up 'n rol vertolk en is ook te sien in die komiese tienerfilm She's the Man.

Filmografie

[wysig | wysig bron]
  • 2009: Dear John
  • 2009: Parkour
  • 2007: Battle in Seattle
  • 2007: Stop Loss
  • 2006: A Guide to Recognizing Your Saints
  • 2006: Step Up
  • 2006: She's the Man
  • 2005: War of the Worlds
  • 2005: Havoc
  • 2005: Supercross
  • 2005: Coach Carter
  • 2015: Magic Mike XXL

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]