Hiperglukemie
Voorkoms
| Hiperglukemie | ||
| Klassifikasie en eksterne bronne | ||
| ICD-10 | R73.9 | |
| ICD-9 | 790.29 | |
| DiseasesDB | 6234 | |
| MedlinePlus | 007228 | |
| MeSH | D006943 | |
| | ||
Hiperglukemie, of hoë bloedsuiker is 'n toestand waar 'n verhoogde hoeveelheid glukose in die bloedplasma sirkuleer. Vanuit die Grieks: hiper-, voorvoegsel wat "te veel" beteken; -gluk-, stam wat "soet" beteken; en -emie, agtervoegsel wat "van die bloed" beteken.