Sihle Zikalala
Voorkoms
| Sihle Zikalala | |
![]() Zikalala in 2018 | |
Adjunkminister van Openbare Werke en Infrastruktuur | |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 3 Julie 2024 | |
| President | Cyril Ramaphosa |
|---|---|
| Minister | Dean Macpherson |
| Voorafgegaan deur | Bernice Swarts |
Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur | |
| Ampstermyn 7 Maart 2023 – 30 Junie 2024 | |
| Vise | Bernice Swarts |
| President | Cyril Ramaphosa |
| Voorafgegaan deur | Patricia de Lille |
| Opgevolg deur | Dean Macpherson |
| Ampstermyn 27 Mei 2019 – 5 Augustus 2022 | |
| Voorafgegaan deur | Willies Mchunu |
| Opgevolg deur | Nomusa Dube-Ncube |
Provinsiale Voorsitter van die KwaZulu-Natal African National Congress | |
| Ampstermyn 8 November 2015 – 23 Julie 2022 | |
| Vise | Willies Mchunu |
| Voorafgegaan deur | Senzo Mchunu |
| Opgevolg deur | Siboniso Duma |
Lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer | |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 26 November 2015 | |
Persoonlike besonderhede | |
| Gebore | 6 Augustus 1973 |
| Politieke party | African National Congress (ANC) |
| Alma mater | Universiteit van KwaZulu-Natal |
Sihle Zikalala (gebore op 6 Augustus 1973) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is die vorige premier van KwaZulu-Natal en was die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC) tot sy bedanking op 5 Augustus 2022. Zikalala is ook 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer. Tussen 2016 en 2019 was hy die provinsiale LUR vir ekonomiese ontwikkeling, toerisme en omgewingsake.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Sihle Zikalala officially takes over as KZN Premier, vows to emulate Mandela. Besoek op 22 Januarie 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sihle Zikalala.
