close
Gaan na inhoud

Whangarei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Whangarei
Whangārei-terenga-paraoa
Basiese gegewens
Bevolking:51 900
Geografiese ligging:35°43′S 174°18′O / 35.717°S 174.300°O / -35.717; 174.300
Tydsone:NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet:www.wdc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat:Nieu-Seeland
Administratiewe gewes:Northland
Burgemeester:Morris Cutforth

Whangarei (uitgespreek [ˈfaːŋaˌɾei], Māori: Whangārei-terenga-paraoa) is die noordelikste stad in Nieu-Seeland. Die stad is ook die administratiewe hoofstad van die Northland-streek.

Whangarei was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 2011 en Vrouerugbywêreldbeker 2021.