close
Gaan na inhoud

klop

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek klop  
Verlede Tyd  ek  het geklop    
Teenwoordige deelwoord kloppende   
Verlede deelwoord geklopte   
Om jou kneukels teen iets te slaan, veral teen hout.
Hy het aan die buitedeur geklop, en ’n diensmeisie met die naam Rodé het kom hoor wie dit is.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: knock(en)
Nederlands: kloppen(nl)