Bryne FK
Voorkoms
| Bryne FK | |||||||||||||||||||||||||||||||||
| Volle naam | Bryne Fotballklubb | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Stigting | 10 April 1926 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Tuisveld | Bryne Stadion | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kapasiteit | 5 000 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||
Bryne Fotballklubb is ’n professionele sokkerklub in Bryne, in die suidwestelike deel van Noorweë. Hulle speel in Eliteserien, die hoogste afdeling van Noorse sokker. Die klub is op 10 April 1926 gestig as Bryne Fotball-lag, het in 1929 by die Noorse Sokkerfederasie aangesluit, en speel sedert 1945 sy tuiswedstryde by Bryne Stadion.[1][2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Historie". Bryne FK (in Boeknoors). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Februarie 2023. Besoek op 19 Februarie 2023.
- ↑ "Klubbhistorie - www.podlesten.com". 123hjemmeside.no (in Boeknoors). Besoek op 19 Februarie 2023.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bryne FK.