Dejan Lovren
Voorkoms
Lovren in 2018 | |||
| Persoonlike inligting | |||
|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 5 Julie 1989 [1] | ||
| Geboorteplek | Zenica, Joego-Slawië (nou Bosnië en Herzegowina) | ||
| Lengte | 1,88 m | ||
| Speelposisie | Sentrale verdediger | ||
| Klubinligting | |||
| Huidige klub | PAOK FC | ||
| Jeugloopbaan | |||
| 1996–1999 | BSC Sendling | ||
| 1999–2002 | NK Ilovac | ||
| 2002–2004 | NK Karlovac | ||
| 2004–2006 | Dinamo Zagreb | ||
| Seniorloopbaan* | |||
| Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
| 2006–2010 | Dinamo Zagreb | 37 | (1) |
| 2006–2008 | → Inter Zaprešić (leen) | 50 | (1) |
| 2010–2013 | Lyon | 72 | (2) |
| 2013–2014 | Southampton | 31 | (2) |
| 2014–2020 | Liverpool | 131 | (5) |
| 2020–2022 | Zenit Sint Petersburg | 50 | (3) |
| 2023–2024 | Lyon | 27 | (1) |
| 2024– | PAOK | 22 | (0) |
| Nasionale span | |||
| 2004–2005 | Kroasië o/17 | 18 | (2) |
| 2006 | Kroasië o/18 | 2 | (0) |
| 2006–2008 | Kroasië o/19 | 10 | (1) |
| 2007–2009 | Kroasië o/20 | 5 | (0) |
| 2007–2010 | Kroasië o/21 | 19 | (3) |
| 2009–2023 | Kroasië | 78 | (5) |
| * Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 9 Junie 2026. † Kere uitgedraf (Doele). | |||
Dejan Lovren (gebore 5 Julie 1989) is 'n Kroatiese professionele sokkerspeler wat as sentrale verdediger vir PAOK FC speel.
Van 2009 tot 2023 was hy deel van die Kroatiese nasionale span en het 78 wedstryde gespeel. Hy was deel van die spanne wat aan die 2014 FIFA Wêreldbeker deelgeneem het, tweede geëindig het by die 2018 FIFA Wêreldbeker en derde geëindig het by die 2022 FIFA Wêreldbeker.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Dejan Lovren: Overview". ESPN. Besoek op 13 Augustus 2023.