close
Gaan na inhoud

Jamal Musiala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jamal Musiala

Musiala in 2022
Persoonlike inligting
Geboortedatum26 Februarie 2003 (2003-02-26) (23 jaar oud) [1]
GeboorteplekStuttgart, Duitsland
Lengte1,86 m[2]
SpeelposisieAanvallende middelvelder
Klubinligting
Huidige klubBayern München
Nommer10
Jeugloopbaan
2008–2010TSV Lehnerz
2010–2011Southampton
2011–2019Chelsea
2019–2020Bayern München
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2020–2021Bayern München II10(2)
2020–Bayern München154(48)
Nasionale span
2016–2017Engeland o/153(4)
2018Engeland o/162(0)
2018–2019Engeland o/165(2)
2019–2020Engeland o/179(2)
2020Engeland o/212(1)
2021–Duitsland43(10)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 16 Mei 2026.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 14 Junie 2026

Jamal Musiala (gebore 26 Februarie 2003) is ’n Duitse professionele sokkerspeler wat as ’n aanvallende middelvelder speel vir die Bundesliga-klub Bayern München en die Duitse nasionale span.

Sy vader is ’n Brits-Nigeriese man, en hy het in Londen grootgeword.[3][4][5][6]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Jamal Musiala: Overview". ESPN. Besoek op 25 Februarie 2021.
  2. "Jamal Musiala". FC Bayern Munich. Besoek op 5 November 2022.
  3. "Jamal Musiala: Who is Bayern Munich's half-English, half-German star of the future?". Bundesliga. Besoek op 19 Julie 2020.
  4. "Bayern wonderkid Musiala 'sees his future' with England amid international tussle with Germany". Goal.com. Perform Group. 12 November 2020. Besoek op 25 Februarie 2021.
  5. "Schools Champions". Fulham FC. Besoek op 21 Mei 2013.
  6. "When Musiala played at Wembley 10 years ago in Utilita Kids Cup Final". EFL. 14 Junie 2024. Besoek op 14 Junie 2024.