Jim Rash
Voorkoms
| Jim Rash | |
| Geboortenaam | James Rash |
|---|---|
| Geboorte | 15 Julie 1971 |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
| Aktiewe jare | 1995–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jim Rash (gebore 15 Julie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sky High (2005), The Descendants (2011), en The Way Way Back (2013), en in die televisiereeks Community (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Sky High
- 2011: The Descendants
- 2013: The Way Way Back
- 2017: Thoroughbreds
- 2022: Bros
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Thanks
- 1999: Katie Joplin
- 2006: Help Me Help You
- 2009: Community
- 2012: Randy Cunningham: 9th Grade Ninja
- 2013: Pet Intervention
- 2013: The Writers' Room
- 2013: International Ghost Investigators
- 2014: Mike Tyson Mysteries
- 2017: Girlboss
- 2017: Beyond Stranger Things
- 2018: Museum of Human History
- 2018: Star Wars Resistance
- 2018: Blark and Son
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Sketch Pad 2
- 2003: Alligator Point
- 2005: Adopted
- 2010: Open Books
- 2013: Community: Miracle on Jeff's Street
- 2014: Fatrick