Steffi Graf
| Steffi Graf in 2010 | ||
| Volle naam | Stefanie Maria Graf | |
|---|---|---|
| Land | ||
| Woonplek | Las Vegas, Nevada, Verenigde State | |
| Geboortedatum | 14 Junie 1969[1] | |
| Geboorteplek | Bruhl, Wes-Duitsland (nou Duitsland)[1] | |
| Lengte | 1,75 m[1] | |
| Afrigter | Peter Graf Pavel Složil (1986–1991) Heinz Günthardt (1992–1999)[1] | |
| Begin professioneel | 18 Oktober 1982[1] | |
| Afgetree | 13 Augustus 1999[1] | |
| Spelstyl | Regshandig (eenhandig handrughou)[1] | |
| Loopbaan-wengeld | $21 895 277[1] (17de van alle tye)[2] | |
| Int. Tennisheldesaal | 2004 | |
| Enkelspel | ||
| Loopbaanrekord | 900–115 (88,7%)[1] | |
| Loopbaantitels | 107 WTA[1] | |
| Hoogste rang | No. 1 (17 Augustus 1987)[1] | |
| Grand Slam-uitslae | ||
| Australiese Ope | W (1988, 1989, 1990, 1994) | |
| Franse Ope | W (1987, 1988, 1993, 1995, 1996, 1999) | |
| Wimbledon | W (1988, 1989, 1991, 1992, 1993, 1995, 1996) | |
| VSA-Ope | W (1988, 1989, 1993, 1995, 1996) | |
| Groot toernooie | ||
| WTA-kampioenskap | W (1987, 1989, 1993, 1995, 1996) | |
| Olimpiese Spele | W (1988) | |
| Dubbelspel | ||
| Loopbaan-rekord | 173–72 (70,6%)[1] | |
| Loopbaantitels | 11 WTA[1] | |
| Hoogste rang | No. 3 (3 Maart 1987)[1] | |
| Australiese Ope | HE (1988, 1989) | |
| Franse Ope | E (1986, 1987, 1989) | |
| Wimbledon | W (1988) | |
| VSA-Ope | HE (1986, 1987, 1988, 1989) | |
| Groot dubbelspeltoernooie | ||
| WTA-kampioenskap | HE (1986, 1987, 1988) | |
| Olimpiese Spele | HE (1988) | |
| Gemengde dubbelspel | ||
| Loopbaan-rekord | 9–7 (56,3%) | |
| Loopbaantitels | 0 | |
| Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
| Australiese Ope | 2R (1991) | |
| Franse Ope | 2R (1994) | |
| Wimbledon | SF (1999) | |
| VSA-Ope | 1R (1984) | |
Stefanie Maria "Steffi" Graf (Duits: [ˈƩtɛfiː ˈɡʁaːf],[3][4] gebore op 14 Junie 1969) is 'n voormalige Duitse professionele vrouetennisspeler. Sy het die posisie van die wêreld No 1 vir 'n rekord 377 weke (meer as 7 jaar) beklee en het 22 Grand Slam-titels gewen,[5] wat tweede tel sedert die bekendstelling van die Ope-era in 1968 en derde na Margaret Court (24) en Serena Williams (23). In 1988 word sy die enigste tennisspeler wat die Golden Slam behaal deur al vier Grand Slam-enkelspeltitels en die Olimpiese goue medalje in dieselfde kalenderjaar te verower.[6] Verder is sy die enigste tennisspeler, manlik of vroulik, wat al die Grand Slam-toernooie minstens vier keer gewen het.
Grand Slam-rekord
[wysig | wysig bron]

Die tabel toon Graf se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het:
| Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
|---|---|---|---|---|
| 1983 | Rondte 1 | Rondte 2 | K4 | K8 |
| 1984 | Rondte 3 | Rondte 3 | Rondte 4 | Rondte 1 |
| 1985 | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 4 | Halfeindstryd |
| 1986 | Toernooi nie gehou nie | Kwarteindstryd | Nie deelgeneem nie | Halfeindstryd |
| 1987 | Nie deelgeneem nie | Wenner | Eindstryd | Eindstryd |
| 1988 | Wenner | Wenner | Wenner | Wenner |
| 1989 | Wenner | Eindstryd | Wenner | Wenner |
| 1990 | Wenner | Eindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
| 1991 | Kwarteindstryd | Halfeindstryd | Wenner | Halfeindstryd |
| 1992 | Nie deelgeneem nie | Eindstryd | Wenner | Kwarteindstryd |
| 1993 | Eindstryd | Wenner | Wenner | Wenner |
| 1994 | Wenner | Halfeindstryd | Rondte 1 | Eindstryd |
| 1995 | Nie deelgeneem nie | Wenner | Wenner | Wenner |
| 1996 | Nie deelgeneem nie | Wenner | Wenner | Wenner |
| 1997 | Rondte 4 | Kwarteindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
| 1998 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Rondte 4 |
| 1999 | Kwarteindstryd | Wenner | Eindstryd | Nie deelgeneem nie |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 (en) "Steffi Graf". Women's Tennis Association. Besoek op 31 Januarie 2023.
- ↑ (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 30 Januarie 2023. Besoek op 30 Januarie 2023.
- ↑ (de) "Duden | Steffi | Rechtschreibung, Bedeutung, Definition". Duden. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2018. Besoek op 21 Oktober 2018.
- ↑ Longman Pronunciation Dictionary
- ↑ (en) "Steffi Graf Year In Detail". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2013. Besoek op 24 Junie 2013.
- ↑ (en) Greenstreet, Rosanna (22 Junie 2013). "Q&A: Steffi Graf". The Guardian. London. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2014. Besoek op 24 Junie 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Steffi Graf.- (en) Amptelike webtuiste
- (en) Steffi Graf se ITF-profiel
- (en) Steffi Graf se WTA-profiel
- (en) Steffi Graf in die Internet-rolprentdatabasis