close
Gaan na inhoud

Valmiera

Valmiera
Stad
Die kerk Sint Simon van Valmiera
Die kerk Sint Simon van Valmiera
Amptelike seël van Valmiera
Seël
Valmiera is in Letland
Valmiera
Valmiera
Koördinate: 57°32′N 25°26′O / 57.533°N 25.433°O / 57.533; 25.433
LandVlag van Letland Letland
Historiese landskapLyfland
StreekValmieras novads
Stadstatus1323
Regering
  BurgemeesterJānis Baiks
Oppervlak
  Totaal19,35 km2 (7,47 vk. myl)
Bevolking
  Totaal23 050
  Digtheid1 191/km2 (3 080/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (OET)
  SomertydUTC+3 (OEST)
LV
4201, 4202, 4204

Valmiera (Duits: Wolmar) is 'n stad in die noorde van Letland, 107 km van Riga, aan die Gauja-rivier geleë en beskik oor 'n universiteit.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Etniese groepe

[wysig | wysig bron]
  • Lette 84,3%
  • Russies 10,4%
  • Wit-Russies 1,6%[2]

Persoonlikhede

[wysig | wysig bron]
  • Jāzeps Vītols (1863—1948), komponis;
  • Jānis Daliņš (1904—1978), sportman (stapitems);
  • Māris Štrombergs (1987), sportman (BMX fietsryer).

Prente

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]