close
Gaan na inhoud

amandel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Amandels
Enkelvoud Meervoud
  amandel    amandels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  amandeltjie     amandeltjies  
a•man•del
(vrugte), (kookkuns) die steenvrug en saad van die amandelboom op Wikispecies Prunus amygdalus
Neutbotter, splinters, vlokkies, meel en melk – amandels is in talle verskillende vorms beskikbaar.[1]
Amandelboom, amandelsuur, wilde-amandel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: almond(en)
Nederlands: amandel(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor amandel.