wed
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wed |
| Verlede Tyd | ek | het gewed |
| Teenwoordige deelwoord | weddend | |
| Verlede deelwoord | gewedde | |
- Om geld in te sit op 'n toekomstige gebeurtenis
- Dit was die perd waarop ek twee weke gelede gewed het toe ek by die perderenne in die stad was.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|