2025 Formule Een-seisoen
| 2025 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
| Vorige: 2024 | Volgende: 2026 |
| Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. | |



Die 2025 FIA Formule Een Wêreldkampioenskap was 'n motorrenkampioenskap vir Formule Een-motors. Dit was die 76ste uitgawe van die Formule Een Wêreldkampioenskap. Dit is deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA), die beheerliggaam van internasionale motorsport, as die hoogste klas kompetisie vir oopwiel-renmotors erken. Die kampioenskap was geskeduleer vir vier-en-twintig Grands Prix, wat regoor die wêreld beslis is, behalwe in Afrika. Dit het in Maart begin en op 7 Desember geëindig.
Renjaers en spanne het meegeding om die titels Wêreldrenjaerkampioen en Wêreldvervaardigerkampioen. Max Verstappen was die heersende jaerskampioen,[1] totdat Lando Norris op 7 Desember gekroon is.
Algemeen
[wysig | wysig bron]Die derde weergawe van die tegniese regulasies is op 7 April 2025 gepubliseer.[2]
Tegniese regulasies
[wysig | wysig bron]Die minimum toegelate massa vir die bestuurder sal van 80 kilogram tot 82 kilogram verhoog word. Gevolglik sal die totale minimummassa van die motor sonder brandstof van 798 kilogram tot 800 kilogram toeneem.[3]
Sportregulasies
[wysig | wysig bron]Die vyfde weergawe van die sportregulasies is op 30 April 2025 gepubliseer.[4]
Vereistes vir vrye oefening renjaers
[wysig | wysig bron]Die vereiste om 'n jong bestuurder tydens vrye oefening in te stel sal verhoog word van een keer per seisoen per motor tot twee keer per seisoen per motor.[5]
Wegspringrooster
[wysig | wysig bron]Artikel 42 van die sportregulasies bepaal dat indien geen kwalifiserende of naelrenkwalifikasie gehou kan word nie, die wegspringrooster vir die naelren of wedren deur die puntestand in die kampioenskap bepaal sal word.[4]
Vinnigste rondte geskrap
[wysig | wysig bron]Die ekstra punt vir die vinnigste rondte wat in die wedren gery is (indien onder die toptien geëindig en as minstens 50% wedrenafstand deur die leier van die wedren afgelê is) is uit die sportregulasies geskrap.[6]
Verpligte kuipstoppe in Monaco
[wysig | wysig bron]Om die Monaco Grand Prix te verbeter, sal die aantal verpligte kuipstoppe vir hierdie byeenkoms vermeerder word. ’n Verpligte tweestopstrategie sal tydens die Grand Prix ingestel word, in beide nat en droë toestande. Boonop word die gebruik van ten minste drie stelle bande in die wedren verpligtend gemaak, met 'n minimum van twee verskillende bandsamestellings as dit 'n droë wedren is.[7]
Naelren
[wysig | wysig bron]Hierdie seisoen, soos in 2024, sal die naelren by ses Grands Prix gehou word. Die Chinese, Miami, Belgiese, Verenigde State, São Paulo en Katarse Grands Prix sal die naelren-formaat aanbied.[8][9]
Kalender
[wysig | wysig bron]
Die kalender is amptelik op 12 April 2024 aangekondig.[10] Die 2025-kalender bestaan, soos in 2024, uit vier-en-twintig Grands Prix.
Kalenderveranderings in 2025
[wysig | wysig bron]- Die Australiese Grand Prix is die openingswedren van die seisoen vir die eerste keer sedert 2019.
- Die Chinese Grand Prix en die Japannese Grand Prix het plekke op die kalender verwissel.
- Die Bahreinse Grand Prix asook die Saoedi-Arabiese Grand Prix is van Maart na April geskuif weens Ramadan.
- Die Spaanse Grand Prix en die Kanadese Grand Prix het plekke op die kalender verwissel.
- Die Belgiese Grand Prix en die Hongaarse Grand Prix het plekke op die kalender verwissel.
- Die Russiese Grand Prix was onder kontrak vir die 2025-seisoen. Die kontrak is egter in 2022 beëindig in reaksie op die Russiese inval in die Oekraïne.[11]
Toetssessie
[wysig | wysig bron]Een voorseisoen-wintertoetssessie is van 26 tot 28 Februarie 2025 op die Bahrein Internasionale Renbaan in Sakhir, Bahrein gehou.[12]
Inskrywings
[wysig | wysig bron]Die volgende vervaardigers en jaers is onder kontrak om aan die 2025 Wêreldkampioenskap deel te neem. Alle spanne ding mee met bande wat slegs deur Pirelli verskaf word.[13] Elke span het ten minste twee renjaers ingeskryf, een vir elk van die twee verpligte motors.
| Inskrywer | Vervaardiger | Onderstel | Kragbron | Nr. | Renjaer | Grands Prix | Nr. | Renjaers vrye oefening | Grands Prix |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Alpine-Renault | A525 | Renault E-Tech RE25 | 7 |
1–6 | 62 | 3 | |||
43 |
7–24 | 61 | 16 | ||||||
10 |
1–24 | 61 | 20, 24 | ||||||
| Aston Martin-Mercedes | AMR25 | Mercedes AMG F1 M16 E Performance |
14 |
1–24 | 34 | 4, 14 | |||
| 34 | 24 | ||||||||
18 |
1–24 | 35 | 20, 24 | ||||||
| Ferrari | SF-25 | Ferrari 066/12 | 16 |
1–24 | 38 | 4, 11 | |||
44 |
1–24 | 38 | 20 | ||||||
| 39 | 24 | ||||||||
| Haas-Ferrari | VF-25 | Ferrari 066/12 | 31 |
1–24 | 50 | 9, 24 | |||
87 |
1–24 | 50 | 4, 20 | ||||||
| Kick Sauber-Ferrari | C45 | Ferrari 066/12 | 5 |
1–24 | |||||
27 |
1–24 | 97 | 12, 14 | ||||||
| McLaren-Mercedes | MCL39 | Mercedes AMG F1 M16 E Performance |
4 |
1–24 | 89 | 11 | |||
| 89 | 20 | ||||||||
81 |
1–24 | 89 | 16 | ||||||
| 89 | 24 | ||||||||
| Mercedes AMG | F1 W16 | Mercedes AMG F1 M16 E Performance |
12 |
1–24 | |||||
63 |
1–24 | 72 | 4, 20 | ||||||
| Racing Bulls-Honda RBPT | VCARB 02 | Honda RBPTH003[42][43] | 6 |
1–24 | |||||
22 |
1–2 | ||||||||
30 |
3–24 | 40 | 20, 24 | ||||||
| Red Bull Racing-Honda RBPT | RB21 | Honda RBPTH003[42][43] | 1 |
1–24 | 37 | 4 | |||
| 36 | 20 | ||||||||
30 |
1–2 | ||||||||
22 |
3–24 | 36 | 12, 24 | ||||||
| Williams-Mercedes | FW47 | Mercedes AMG F1 M16 E Performance[52] |
23 |
1–24 | 45 | 9 | |||
| 46 | 24 | ||||||||
55 |
1–24 | 46 | 4, 20 | ||||||
| Bron: FIA[57][58] | |||||||||
Verandering by spanne in 2025
[wysig | wysig bron]Die RB F1-span sal die gebruik van die afkorting RB staak en in plek daarvan meeding as Racing Bulls.[41]
Veranderinge van renjaers in 2025
[wysig | wysig bron]Verandering van span/funksie
[wysig | wysig bron]- Lewis Hamilton: Mercedes → Ferrari
- Carlos Sainz jr.: Ferrari → Williams
- Esteban Ocon: Alpine → Haas
- Nico Hülkenberg: Haas → Kick Sauber
- Liam Lawson: RB → Red Bull
- Valtteri Bottas: Kick Sauber → Mercedes (reserwejaer)
- Franco Colapinto: Williams → Alpine (roteerjaer)
- Zhou Guanyu: Kick Sauber → Ferrari (reserwejaer)
Nuut in Formule 1
[wysig | wysig bron]- Oliver Bearman: Formule 2 (Prema Powerteam) → Haas
- Jack Doohan: Alpine (reserwejaer) → Alpine
- Kimi Antonelli: Formule 2 (Prema Powerteam) → Mercedes AMG
- Gabriel Bortoleto: Formule 2 (Virtuosi Racing) → Kick Sauber[59]
- Isack Hadjar: Formule 2 (Campos) → Racing Bulls
Uit Formule 1 vir 2025
[wysig | wysig bron]- Kevin Magnussen: Haas → BMW M Motorsport (fabrieksjaer)[60]
- Sergio Pérez: Red Bull → Kontrak nie verleng nie
Tydens die seisoen
[wysig | wysig bron]- Liam Lawson ry vanaf die Japannese Grand Prix vir die span van Racing Bulls.
- Yuki Tsunoda ry vanaf die Japannese Grand Prix vir die span van Red Bull.
- Franco Colapinto vervang Jack Doohan vanaf die Emilia-Romagna Grand Prix by die span van Alpine.
Uitslae
[wysig | wysig bron]Grands Prix
[wysig | wysig bron]*1 Lewis Hamilton wen die naelren van die Chinese Grand Prix.
*2 Lewis Hamilton teken die vinnigste hoofwedrenronde in China aan, maar is later gediskwalifiseer.
*3 Lando Norris wen die naelren van die Miami Grand Prix.
*4 Max Verstappen wen die naelren van die Belgiese Grand Prix.
*5 Max Verstappen wen die naelren van die Verenigde State Grand Prix.
*6 Lando Norris wen die naelren van die 2025 São Paulo Grand Prix.
*7 Oscar Piastri wen die naelren van die 2025 Katarse Grand Prix.
Puntestelsel
[wysig | wysig bron]Punte word volgens 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Punte vir die naelren word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste agt geklassifiseerde renjaers. Die punte vir elke wedren word soos volg toegeken:
| Plek | 1ste | 2de | 3de | 4de | 5de | 6de | 7de | 8de | 9de | 10de |
| Grand Prix | 25 | 18 | 15 | 12 | 10 | 8 | 6 | 4 | 2 | 1 |
| Naelren | 8 | 7 | 6 | 5 | 4 | 3 | 2 | 1 |
Ranglys van renjaers
[wysig | wysig bron]
|
|
| Plek | Nr. | Renjaer | Grands Prix | Punte | |||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
AUS |
CHN |
JPN |
BHR |
SAU |
MIA |
EMI |
MON |
SPA |
KAN |
OOS |
GBR |
BEL |
HON |
NED |
ITA |
AZE |
SIN |
VSA |
MXS |
SAP |
LSV |
KAT |
ABU | ||||
| 1 | 4 | 1PV | 82V | 2 | 3 | 4V | 12V | 2 | 1PV | 2 | 18† | 1P | 1 | 32P | 1 | 18† | 2V | 7 | 3 | 2 | 1P | 11P | DSQP | 34 | 3 | 423 | |
| 2 | 1 | 2 | 34 | 1P | 6 | 2P | 4P | 1V | 4 | 10 | 2 | DNF | 5P | 14 | 9 | 2 | 1P | 1PV | 2 | 11P | 3 | 43 | 1V | 41 | 1P | 421 | |
| 3 | 81 | 9 | 21P | 3 | 1PV | 1 | 21 | 3P | 3 | 1PV | 4 | 2V | 2V | 21 | 2 | 1PV | 3 | DNF | 4 | 5 | 5 | 5 | DSQ | 12PV | 2 | 410 | |
| 4 | 63 | 3 | 43 | 5 | 2 | 5 | 43 | 7 | 11 | 4 | 1PV | 5 | 10 | 5 | 3V | 4 | 5 | 2 | 1P | 26 | 7V | 34 | 2 | 26 | 5 | 319 | |
| 5 | 16 | 8 | 5DSQ | 4 | 4 | 3 | 7 | 6 | 2 | 3 | 5 | 3 | 14 | 43 | 4P | DNF | 4 | 9 | 6 | 53 | 2 | 5DNF | 4 | 8 | 4V | 242 | |
| 6 | 44 | 10 | 1DSQ | 7 | 5 | 7 | 38 | 4 | 5 | 6 | 6 | 4 | 4 | 7 | 12 | DNF | 6 | 8 | 8V | 44 | 8 | 7DNF | 8 | 12 | 8 | 156 | |
| 7 | 12 | 4 | 76 | 6V | 11 | 6 | 76 | DNF | 18 | DNF | 3 | DNF | DNF | 16V | 10 | 16 | 9 | 4 | 5 | 813V | 6 | 22 | 3 | 65 | 15 | 150 | |
| 8 | 23 | 5 | 7 | 9 | 12 | 9 | 5 | 5 | 9 | DNF | DNF | DNF | 8 | 6 | 15 | 5 | 7 | 13 | 14 | 614 | 12 | 11V | DNF | 11 | 16 | 73 | |
| 9 | 55 | DNF | 10 | 14 | DNF | 8 | 9 | 8 | 10 | 14 | 10 | DNS | 12 | 618 | 14 | 13 | 11 | 3 | 10 | 3DNF | 17† | 13 | 5 | 83 | 13 | 64 | |
| 10 | 14 | DNF | DNF | 11 | 15 | 11 | 15 | 11 | DNF | 9 | 7 | 7 | 9 | 17 | 5 | 8 | DNF | 15 | 7 | 10 | DNF | 614 | 11 | 77 | 6 | 56 | |
| 11 | 27 | 7 | 15 | 16 | DSQ | 15 | 14 | 12 | 16 | 5 | 8 | 9 | 3 | 12 | 13 | 14 | DNS | 16 | 20 | 8 | DNF | 9 | 7 | DNF | 9 | 51 | |
| 12 | 6 | DNS | 11 | 8 | 13 | 10 | 11 | 9 | 6 | 7 | 16 | 12 | DNF | 820 | 11 | 3 | 10 | 10 | 11 | 16 | 13 | 8 | 6 | 18† | 17 | 51 | |
| 13 | 87 | 14 | 8 | 10 | 10 | 13 | DNF | 17 | 12 | 17 | 11 | 11 | 11 | 711 | DNF | 6 | 12 | 12 | 9 | 9 | 4 | 6 | 10 | DNF | 12 | 41 | |
| 14 | 30 | DNF | 12 | 17 | 16 | 12 | DNF | 14 | 8 | 11 | DNF | 6 | DNF | 8 | 8 | 12 | 14 | 5 | 15 | 11 | DNF | 7 | 14 | 9 | 18 | 38 | |
| 15 | 31 | 13 | 5 | 18 | 8 | 14 | 12 | DNF | 7 | 16 | 9 | 10 | 13 | 515 | 16 | 10 | 15 | 14 | 18 | 15 | 9 | 12 | 9 | 15 | 7 | 38 | |
| 16 | 18 | 6 | 9 | 20 | 17 | 16 | 516 | 15 | 15 | WD | 17 | 14 | 7 | 14 | 7 | 7 | 18 | 17 | 13 | 12 | 14 | 16 | DNF | 17† | 10 | 33 | |
| 17 | 22 | 12 | 616 | 12 | 9 | DNF | 610 | 10 | 17 | 13 | 12 | 16 | 15 | 13 | 17 | 9 | 13 | 6 | 12 | 77 | 11 | 17 | 12 | 510 | 14 | 33 | |
| 18 | 10 | 11 | DSQ | 13 | 7 | DNF | 813 | 13 | DNF | 8 | 15 | 13 | 6 | 10 | 19 | 17 | 16 | 18 | 19 | 19 | 15 | 810 | 13 | 16 | 19 | 22 | |
| 19 | 5 | DNF | 14 | 19 | 18 | 18 | DNF | 18 | 14 | 12 | 14 | 8 | DNF | 9 | 6 | 15 | 8 | 11 | 17 | 18 | 10 | DNF | DNF | 13 | 11 | 19 | |
| 20 | 43 | 16 | 13 | 15 | 13 | 15 | DNS | 19 | 18 | 11 | 17 | 19 | 16 | 17 | 16 | 15 | 15 | 14 | 20 | 0 | |||||||
| 21 | 7 | DNF | 13 | 15 | 14 | 17 | DNF | 0 | |||||||||||||||||||
| Plek | Nr. | Renjaer | AUS |
CHN |
JPN |
BHR |
SAU |
MIA |
EMI |
MON |
SPA |
KAN |
OOS |
GBR |
BEL |
HON |
NED |
ITA |
AZE |
SIN |
VSA |
MXS |
SAP |
LSV |
KAT |
ABU |
Punte |
| Grands Prix | |||||||||||||||||||||||||||
Opmerking:
† — Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.
Ranglys van vervaardigers
[wysig | wysig bron]
|
|
| Plek | Vervaardiger | Nr. | Grands Prix | Punte | |||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
AUS |
CHN |
JPN |
BHR |
SAU |
MIA |
EMI |
MON |
SPA |
KAN |
OOS |
GBR |
BEL |
HON |
NED |
ITA |
AZE |
SIN |
VSA |
MXS |
SAP |
LSV |
KAT |
ABU | ||||
| 1 | 4 | 1PV | 82V | 2 | 3 | 4V | 12V | 2 | 1PV | 2 | 18† | 1P | 1 | 32P | 1 | 18† | 2V | 7 | 3 | 2 | 1P | 11P | DSQP | 34 | 3 | 833 | |
| 81 | 9 | 21P | 3 | 1PV | 1 | 21 | 3P | 3 | 1PV | 4 | 2V | 2V | 21 | 2 | 1PV | 3 | DNF | 4 | 5 | 5 | 5 | DSQ | 12PV | 2 | |||
| 2 | 12 | 4 | 76 | 6V | 11 | 6 | 76 | DNF | 18 | DNF | 3 | DNF | DNF | 16V | 10 | 16 | 9 | 4 | 5 | 813V | 6 | 22 | 3 | 65 | 15 | 469 | |
| 63 | 3 | 43 | 5 | 2 | 5 | 43 | 7 | 11 | 4 | 1PV | 5 | 10 | 5 | 3V | 4 | 5 | 2 | 1P | 26 | 7V | 34 | 2 | 26 | 5 | |||
| 3 | Honda RBPT |
1 | 2 | 34 | 1P | 6 | 2P | 4P | 1V | 4 | 10 | 2 | DNF | 5P | 14 | 9 | 2 | 1P | 1PV | 2 | 11P | 3 | 43 | 1V | 41 | 1P | 451 |
| 30 | DNF | 12 | |||||||||||||||||||||||||
| 22 | 12 | 9 | DNF | 610 | 10 | 17 | 13 | 12 | 16 | 15 | 13 | 17 | 9 | 13 | 6 | 12 | 77 | 11 | 17 | 12 | 510 | 14 | |||||
| 4 | 16 | 8 | 5DSQ | 4 | 4 | 3 | 7 | 6 | 2 | 3 | 5 | 3 | 14 | 43 | 4P | DNF | 4 | 9 | 6 | 53 | 2 | 5DNF | 4 | 8 | 4V | 398 | |
| 44 | 10 | 1DSQ | 7 | 5 | 7 | 38 | 4 | 5 | 6 | 6 | 4 | 4 | 7 | 12 | DNF | 6 | 8 | 8V | 44 | 8 | 7DNF | 8 | 12 | 8 | |||
| 5 | 23 | 5 | 7 | 9 | 12 | 9 | 5 | 5 | 9 | DNF | DNF | DNF | 8 | 6 | 15 | 5 | 7 | 13 | 14 | 614 | 12 | 11V | DNF | 11 | 16 | 137 | |
| 55 | DNF | 10 | 14 | DNF | 8 | 9 | 8 | 10 | 14 | 10 | DNS | 12 | 618 | 14 | 14 | 11 | 3 | 10 | 3DNF | 17† | 13 | 5 | 83 | 13 | |||
| 6 | Honda RBPT |
6 | DNS | 11 | 8 | 13 | 10 | 11 | 9 | 6 | 7 | 16 | 12 | DNF | 820 | 11 | 3 | 10 | 10 | 11 | 16 | 13 | 8 | 6 | 18† | 17 | 92 |
| 22 | 12 | 616 | |||||||||||||||||||||||||
| 30 | 17 | 16 | 12 | DNF | 14 | 8 | 11 | DNF | 6 | DNF | 8 | 8 | 12 | 14 | 5 | 15 | 11 | DNF | 7 | 14 | 9 | 18 | |||||
| 7 | Mercedes |
14 | DNF | DNF | 11 | 15 | 11 | 15 | 11 | DNF | 9 | 7 | 7 | 9 | 17 | 5 | 8 | DNF | 15 | 7 | 10 | DNF | 614 | 11 | 77 | 6 | 89 |
| 18 | 6 | 9 | 20 | 17 | 16 | 516 | 15 | 15 | WD | 17 | 14 | 7 | 14 | 7 | 7 | 18 | 17 | 13 | 12 | 14 | 16 | DNF | 17† | 10 | |||
| 8 | 31 | 13 | 5 | 18 | 8 | 14 | 12 | DNF | 7 | 16 | 9 | 10 | 13 | 515 | 16 | 10 | 15 | 14 | 18 | 15 | 9 | 12 | 9 | 15 | 7 | 79 | |
| 87 | 14 | 8 | 10 | 10 | 13 | DNF | 17 | 12 | 17 | 11 | 11 | 11 | 711 | DNF | 6 | 12 | 12 | 9 | 9 | 4 | 6 | 10 | DNF | 12 | |||
| 9 | 5 | DNF | 14 | 19 | 18 | 18 | DNF | 18 | 14 | 12 | 14 | 8 | DNF | 9 | 6 | 15 | 8 | 11 | 17 | 18 | 10 | DNF | DNF | 13 | 11 | 70 | |
| 27 | 7 | 15 | 16 | DSQ | 15 | 14 | 12 | 16 | 5 | 8 | 9 | 3 | 12 | 13 | 14 | DNS | 16 | 20 | 8 | DNF | 9 | 7 | DNF | 9 | |||
| 10 | 7 | DNF | 13 | 15 | 14 | 17 | DNF | 22 | |||||||||||||||||||
| 43 | 16 | 13 | 15 | 13 | 15 | DNS | 19 | 18 | 11 | 17 | 19 | 16 | 17 | 16 | 15 | 15 | 14 | 20 | |||||||||
| 10 | 11 | DSQ | 13 | 7 | DNF | 813 | 13 | DNF | 8 | 15 | 13 | 6 | 10 | 19 | 17 | 16 | 18 | 19 | 19 | 15 | 810 | 13 | 16 | 19 | |||
| Plek | Vervaardiger | Nr. | AUS |
CHN |
JPN |
BHR |
SAU |
MIA |
EMI |
MON |
SPA |
KAN |
OOS |
GBR |
BEL |
HON |
NED |
ITA |
AZE |
SIN |
VSA |
MXS |
SAP |
LSV |
KAT |
ABU |
Punte |
| Grands Prix | |||||||||||||||||||||||||||
Opmerking:
† — Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (nl) "Verstapen kroont zich tot viervoudig wereldkampioen in Las Vegas". racingnews365.nl. 24 November 2024.
- ↑ (en) "2025 Formula 1 Technical Regulations - Issue 3" (PDF). fia.com. 7 April 2025.
- ↑ (en) "New points system rejected, minimum weight rising to 800kg in 2025". racefans.net. 23 Julie 2024.
- 1 2 (en) "2025 Formula 1 Sporting Regulations - Issue 5" (PDF). fia.com. 30 April 2025.
- ↑ (en) "Future regulations across multiple categories confirmed during the World Motor Sport Council". FIA. 17 Oktober 2024. Besoek op 2 November 2024.
- ↑ (nl) "Formule 1 schrapt met ingang van 2025 bonuspunt voor snelste raceronde". nos.nl. 17 Oktober 2024. Besoek op 2 November 2024.
- ↑ "Officieel: Nieuwe F1-regel GP Monaco goedgekeurd". racingnews365.nl. 26 Februarie 2025.
- ↑ (en) "FIA and Formula 1 announce 2025 Sprint calendar". formula1.com. 11 Julie 2024.
- ↑ Boxall-Legge, Jake (11 Julie 2024). "F1 Announces Sprint Race Calendar for 2025, Belgium Replaces Austria". Motorsport.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2024. Besoek op 11 Julie 2024.
- 1 2 (en) "FIA and Formula 1 announce 2025 calendar". FIA.com. 12 April 2024.
- ↑ (en) Benson, Andrew (3 Maart 2022). "Formula 1 terminates contract with Russian Grand Prix". BBC Sport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Mei 2022. Besoek op 3 Maart 2022.
- ↑ (en) "FIA and Formula 1 confirm Bahrain will host 2025 pre-season testing". fia.com. 16 September 2024.
- ↑ (en) "Pirelli to continue as Formula 1's exclusive tyre supplier until 2027". formula1.com. 10 Oktober 2023.
- ↑ (nl) "Alpine maakt tweede coureur voor 2025 bekend". racingnews365.nl. 23 Augustus 2024.
- ↑ (en) "Alpine reserve Ryō Hirakawa to drive in FP1 at Japanese Grand Prix". formula1.com. 1 April 2025.
- ↑ (nl) "Alpine vervangt Doohan per direct". racingnews365.nl. 7 Mei 2025.
- ↑ (en) Sports Desk. "Alpine announces the signing of Pierre Gasly on three-year contract". sportsmax.tv (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Julie 2023. Besoek op 5 Julie 2023.
- 1 2 3 4 (nl) "Negen jonge coureurs nemen deel aan de eerste vrije training van de Grand Prix van Mexico-Stad". news.gp/nl. 23 Oktober 2025.
- 1 2 3 4 5 6 7 8 9 (en) "Which rookies are getting FP1 outings at the Abu Dhabi Grand Prix?". formula1.com. 5 Desember 2025.
- ↑ (nl) "Formule 1-coureur Alonso verlengt contract bij Aston Martin". nos.nl. 11 April 2024.
- ↑ (nl) "Felipe Drugovich in actie in de F1-bolide van Fernando Alonso in Bahrein voor het Aston Martin Aramco Formula One™ Team". racexpress.nl. 8 April 2025.
- ↑ (en) "Aston Martin Aramco confirms Lance Stroll for 2025 and beyond". astonmartinf1.com. 27 Junie 2024.
- ↑ (nl) "Leclerc verlengt zijn contract bij Ferrari voor onbepaalde tijd". racingnews365.nl. 25 Januarie 2024.
- ↑ (nl) "F2-coureur Dino Beganovic maakt in Bahrein Formule 1-debuut voor Ferrari". formule1.nl. 28 Maart 2025.
- ↑ (nl) "Sensationele transfer is rond: Hamilton rijdt in 2025 voor Ferrari, Sainz weg". nos.nl. 1 Februarie 2024.
- ↑ (nl) "Ferrari kondigt vervanger Hamilton aan voor VT1 in Mexico". gpblog.com. 20 Oktober 2025.
- ↑ (nl) "Ocon tekent F1-contract voor 2025". racingnews365.nl. 25 Julie 2024.
- ↑ (nl) "Haas-teambaas licht keuze voor Bearman toe". racingnews365.nl. 4 Julie 2024.}
- ↑ (nl) "Reservecoureur Ryo Hirakawa verruilt Alpine voor Haas, komt in Bahrein opnieuw in actie". formule1.nl. 7 April 2025.
- ↑ (en) "Kick.com Secure Sauber Motorsport Chassis Naming Rights". sauber-group.com. 15 Desember 2023. Besoek op 15 Desember 2023.
- ↑ Nijhuis, Matthijs (6 November 2024). "Formule 2-coureur Gabriel Bortoleto in 2025 naar Sauber, line-up compleet". Formule1.nl. Besoek op 6 November 2024.
- ↑ (nl) "Hülkenberg stapt na dit seizoen over van Haas naar Sauber, dat vanaf 2026 Audi wordt". nos.nl. 26 April 2024.
- ↑ (nl) "Sauber klopt aan bij Alpine voor Paul Aron, rookie in actie op Silverstone". formule1.nl. 1 Julie 2025.
- ↑ (en) "Lando Norris agrees major contract extension to stay at McLaren until 2025". Formula1.com. 9 Februarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
- ↑ (nl) "McLaren en Ferrari kiezen voor rookies in Oostenrijk: 'Geweldige kans'". formule1.nl. 23 Junie 2025.
- 1 2 3 (nl) "Negen 'rookies' in eerste vrije training GP van Mexico, Max Verstappen vervangen door Zweedse tiener". ad.nl. 20 Oktober 2025.
- ↑ (nl) "Piastri verlengt contract bij McLaren tot en met 2026". nu.nl. 20 September 2023.
- ↑ "Antonelli confirmed as Hamilton's replacement with Mercedes looking ahead to 'next chapter'". formula1.com. 31 Augustus 2024.
- ↑ (en) "Russell reveals Mercedes F1 contract timeline". racingnews365.com. 31 Augustus 2023.
- ↑ (nl) "Russell moet Mercedes-bolide afstaan tijdens eerste vrije training Bahrein". gpfans.com. 8 April 2025.
- 1 2 "AlphaTauri to be rebranded in F1 2024, says Marko". Motorsport.com (in Engels). 28 Junie 2023. Besoek op 5 Julie 2023.
- 1 2 (en) "Red Bull agree deal to run Honda engine technology until 2025". Formula1.com. 15 Februarie 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Februarie 2021. Besoek op 15 Februarie 2021.
- 1 2 (en) "Honda's Sakura facility will supply Red Bull F1 engines in 2022". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2021. Besoek op 18 Julie 2021.
- ↑ (nl) "Racing Bulls heeft knoop doorgehakt: Deze coureur wordt ploeggenoot van Tsunoda". nu.nl. 19 Desember 2024.
- ↑ (nl) "Tsunoda verlengt contract en rijdt ook in 2025 voor Racing Bulls". nu.nl. 8 Junie 2024.
- 1 2 (nl) "Tsunoda officieel nieuwe teamgenoot Verstappen: 'Lawson worstelde in Red Bull'". nu.nl. 27 Maart 2025.
- ↑ (en) "Verstappen signs new contract to stay at Red Bull until 2028". ESPN.com. 3 Maart 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2022. Besoek op 18 Junie 2022.
- ↑ (nl) "Verstappen staat zijn plek af aan rookie Iwasa in eerste training voor GP Bahrein". nu.nl. 9 April 2025.
- ↑ (nl) "Verstappen slaat vrije training in Mexico over, talent Lindblad stapt in Red Bull". nu.nl. 20 Oktober 2025.
- ↑ (nl) "Lawson volgt vertrokken Pérez op als teamgenoot van Verstappen bij Red Bull". nu.nl. 9 Desember 2024.
- ↑ (nl) "'Verstappen krijgt eenmalig nieuwe teamgenoot'". racingnews365.nl. 26 Junie 2025.
- ↑ (en) "Williams extends Mercedes F1 power unit deal through 2025". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 13 September 2019.
- ↑ (en) "Williams confirm Albon for 2023 on new multi-year contract". Formula1.com. 3 Augustus 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Augustus 2022. Besoek op 3 Augustus 2022.
- ↑ (nl) "Victor Martins maakt Formule 1-debuut in Barcelona". nl.motorsport.com. 27 Mei 2025.
- ↑ (nl) "Formule 1-coureur Sainz stapt over van Ferrari naar Williams". nos.nl. 29 Julie 2024. Besoek op 29 Julie 2024.
- ↑ (nl) "Luke Browning rijdt in de FW47 van Williams Racing in Bahrein: "Een droom die uitkomt"". gpfans.com. 9 April 2025.
- ↑ (en) "2025 FIA Formula One World Championship – Entry List". FIA. 9 Mei 2025.
- ↑ Inskrywingslyste:
- (en) "2025 Australian Grand Prix – Entry List (Corrected)" (PDF). FIA. 14 Maart 2025.
- (en) "2025 Chinese Grand Prix – Entry List" (PDF). FIA. 21 Maart 2025.
- (en) "2025 Japanese Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 4 April 2025.
- (en) "2025 Bahrain Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 11 April 2025.
- (en) "2025 Saudi Arabian Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 18 April 2025.
- (en) "2025 Miami Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 2 Mei 2025.
- (en) "2025 Emilia Romagna Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 16 Mei 2025.
- (en) "2025 Monaco Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 23 Mei 2025.
- (en) "2025 Spanish Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 30 Mei 2025.
- (en) "2025 Canadian Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 13 Junie 2025.
- (en) "2025 Austrian Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 27 Junie 2025.
- (en) "2025 British Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 4 Julie 2025.
- (en) "2025 Belgian Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 25 Julie 2025.
- (en) "2025 Hungarian Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 1 Augustus 2025.
- (en) "2025 Dutch Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 29 Augustus 2025.
- (en) "2025 Italian Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 5 September 2025.
- (en) "2025 Azerbaijan Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 19 September 2025.
- (en) "2025 Singapore Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 3 Oktober 2025.
- (en) "2025 United States Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 17 Oktober 2025.
- (en) "2025 Mexico City Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 24 Oktober 2025.
- (en) "2025 São Paulo Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 7 November 2025.
- (en) "2025 Las Vegas Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 20 November 2025.
- (en) "2025 Qatar Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 28 November 2025.
- (en) "2025 Abu Dhabi Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 5 Desember 2025.
- ↑ "Kick Sauber confirm rookie Bortoleto as second driver for 2025" (in Engels). 6 November 2024.
- ↑ "Magnussen gets BMW works driver role". racer.com (in American English). 5 Desember 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Desember 2024. Besoek op 20 Desember 2024.