close
Gaan na inhoud

2026 Formule Een-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2026 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen
Vorige: 2025 Volgende: 2027
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen.
Formule 1 logo

Die 2026 Formule 1-seisoen is onderweg om die 77ste Formule 1-seisoen te wees. "Formule 1", amptelik die "FIA Formule Een Wêreldkampioenskap," is die hoogste klas van motorsport soos gedefinieer deur die Fédération Internationale de l'Automobile (FIA). Die kampioenskap, wat van Maart tot Desember gehou word, sal uit twee-en-twintig Grands Prix bestaan, nadat die Bahreinse Grand Prix en Saoedi-Arabiese Grand Prix weens die voortdurende oorlog in die Midde-Ooste afgelas is.

Die 2026-seisoen sal groot regulasieveranderinge inlui, met nuwe motors en enjins. Motors sal met aktiewe aërodinamika en beweegbare vleuels bekendgestel word.

Algemeen

[wysig | wysig bron]

Verandering in regulasies

[wysig | wysig bron]

Die voorskrifte vir die enjin, aërodinamika, geometrie en veiligheidsregulasies sal almal vir die 2026-seisoen hersien word.

Tegniese regulasies

[wysig | wysig bron]

Die sewentiende weergawe van die tegniese regulasies vir die 2026-seisoen is op 28 April 2025 gepubliseer.[1]

Afmetings en aërodinamika van motors

[wysig | wysig bron]

Op 6 Junie 2024 is die 2026-motorkonsep onthul. Die konsep beskik oor nuwe aktiewe aërodinamika in beide die voor- en agtervlerke. In die konsep is die sleepverminderingstelsel afgeskaf en vervang deur 'n nuwe handmatige enjinmodus. Die wielbasis is verminder van 360 cm tot 340 cm, die breedte is verminder van 200 cm tot 190 cm, en die minimum massa is verminder tot 768 kg. Die breedte van die voor- en agterbande sal onderskeidelik met 2,5 cm en 3,0 cm verminder word. Die vloer sal 'n verminderde grondeffek hê om die probleme wat motors met bons tydens bestuur gehad het, te verlig.

Kragbron

[wysig | wysig bron]

Nuwe krageenheidregulasies sal vir die 2026-seisoen ingestel word. Die nuwe krageenhede sal steeds meer as 1 000 pk (750 kW) produseer, hoewel krag uit verskillende bronne aangewend word. Die enjinregulasies sal die 1.6-liter turbo-aangejaagde V6-binnebrandenjin behou wat sedert 2014 gebruik word. Die MGU-H (Motor Generator Unit - Heat), wat ook sedert 2014 gebruik word, sal egter verbied word, terwyl die krag van die MGU-K (Motor Generator Unit - Kinetic) verhoog sal word van 160 pk (120 kW) tot 470 pk (350 kW).

Die krag van die interne verbrandingsgedeelte van die krageenheid sal afneem van 630 kW tot 400 kW. Die krageenhede sal 'n ten volle volhoubare brandstof gebruik wat deur Formule 1 ontwikkel word. Daar word verwag dat die krageenhede twee keer soveel elektriese energie as voorheen sal herwin.

Sportregulasies

[wysig | wysig bron]

Die sesde weergawe van die sportregulasies vir die 2026-seisoen is op 28 April 2026 gepubliseer.[2]

Naelren

[wysig | wysig bron]

Hierdie seisoen, soos in 2025, sal die naelren by ses Grands Prix gehou word. Die Chinese, Miami, Kanadese, Britse, Nederlandse en Singapoerse Grands Prix sal die naelren-formaat aanbied. Vir Kanada, Nederland en Singapoer sal dit die eerste keer wees waar 'n naelren plaasvind.[3][4]

Hittegevaar

[wysig | wysig bron]

Indien die amptelike weerdiens voorspel dat die hitte-indeks 30.5°C sal oorskry op enige stadium gedurende die naelren of wedren, of indien die wedrendirekteur so bepaal, kan 'n hittegevaar 24 uur voor die geskeduleerde begin van die naelren of wedren verklaar word. Sodra 'n hittegevaar verklaar is, moet bykomende items om die bestuurder te help afkoel, aangebring word.

Wegspringrooster

[wysig | wysig bron]

Die voorlopige wegspringrooster sal nie later nie as twee uur voor die geskeduleerde begin van die formasierondte vir die wedren aangekondig word. In vorige jare was dit vier uur.

Finansiële regulasies

[wysig | wysig bron]

Die sesde weergawe van die Finansiële Tegniese Regulasie is op 28 April 2026 deur FIA gepubliseer.[5]

Kalender

[wysig | wysig bron]
Lande wat 'n Grand Prix in 2026 aanbied, word in groen aangedui, vorige gasheerlande word in donkergrys aangedui.

Op 10 Junie 2025 is die kalender amptelik aangekondig.[6] Daar verskyn vier-en-twintig Grands Prix op die kalender.[7]

GP nr. Ronde Grand Prix Baan Plek Datum
1150
1 GP van Australië Albert Park Renbaan Melbourne 8 Maart
1151
2 GP van China Shanghai Internasionale Renbaan Shanghai 15 Maart
1152
3 GP van Japan Suzuka Internasionale Renbaan Suzuka 29 Maart
1153
4 GP van Miami Miami International Autodrome Miami Gardens (Florida) 3 Mei
1154
5 GP van Kanada Gilles Villeneuve-renbaan Montreal (Quebec) 24 Mei
1155
7 GP van Monaco Monaco-renbaan Monaco 7 Junie
1156
7 GP van Barcelona-Katalonië Barcelona-Catalunya-renbaan Montmeló 14 Junie
1157
8 GP van Oostenryk Red Bull Ring Spielberg 28 Junie
1158
9 GP van Groot-Brittanje Silverstone-renbaan Silverstone 5 Julie
1159
10 GP van België Circuit de Spa-Francorchamps Stavelot 19 Julie
1160
11 GP van Hongarye Hungaroring Mogyoród 26 Julie
1161
12 GP van Nederland Zandvoort-renbaan Zandvoort 23 Augustus
1162
13 GP van Italië Autodromo Nazionale di Monza Monza 6 September
1163
14 GP van Spanje Circuito de Madring Madrid 13 September
1164
15 GP van Azerbeidjan Bakoe-straatrenbaan Bakoe 26 September
1165
16 GP van Singapoer Marinabaai Straatrenbaan Singapore 11 Oktober
1166
17 GP van die Verenigde State Circuit of the Americas Austin (Texas) 25 Oktober
1167
18 GP van Meksiko-Stad Autódromo Hermanos Rodríguez Meksikostad 1 November
1168
19 GP van São Paulo José Carlos Pace-renbaan São Paulo 8 November
1169
20 GP van Las Vegas Las Vegas Straatrenbaan Las Vegas (Nevada) 21 November
1170
21 GP van Katar Vlag van Katar Losail Internasionale Renbaan Lusail 29 November
1171
22 GP van Aboe Dhabi Yas Marina-renbaan Yas 6 Desember

Kalenderwysigings in 2026

[wysig | wysig bron]

Afgelaste renne

[wysig | wysig bron]

Op 13 Maart 2026 word bekendgemaak dat die Bahreinse Grand Prix en Saoedi-Arabiese Grand Prix nie sal plaasvind in April nie, vanweë die voortgesette oorlog in Iran en die Midde-Ooste.[8][9]

Rondte Grand Prix Baan Plek Oorspronklike datum
4 GP van Bahrein Bahrein Internasionale Renbaan Sakhir 12 April
5 GP van Saoedi-Arabië Vlag van Saoedi-Arabië Djedda-straatrenbaan Jeddah 19 April

Inskrywings

[wysig | wysig bron]

Die volgende vervaardigers en jaers is onder kontrak om aan die 2026 Wêreldkampioenskap deel te neem. Alle spanne ding mee met bande wat slegs deur Pirelli verskaf word.[10] Elke span het ten minste twee renjaers ingeskryf, een vir elk van die twee verpligte motors.

Spanne en jaers wat gekontrakteer is om aan die 2026 Wêreldkampioenskap deel te neem
Inskrywer Vervaardiger Onderstel Kragbron Nr. Renjaer Grands Prix Nr. Renjaers in
vrye oefening
Grands Prix
Vlag van Frankryk BWT Alpine Formule 1-span Alpine-Mercedes A526[11] Mercedes M17
E Performance[12]
10
Pierre Gasly[13] 1–10
43
Franco Colapinto[14] 1–10
Aston Martin Aramco Formule 1-span Aston Martin Aramco-Honda AMR26[15] Honda RA626H[16]
14
Fernando Alonso[17] 1–10 34 Jak Crawford[18][19] 3, 10
18
Lance Stroll[20] 1–10 34 Jak Crawford[21] 8
Atlassian Williams F1-span Atlassian Williams-Mercedes FW48[22] Mercedes M17
E Performance[23]
23
Alexander Albon[24] 1–10 46 Luke Browning[25] 7
55
Carlos Sainz jr.[26] 1–10 46 Luke Browning[21] 8
Audi Revolut F1-span[27][28] Audi R26[29] Audi AFR 26 Hybrid
5
Gabriel Bortoleto[30] 1–10 97 Paul Aron[21] 8
27
Nico Hülkenberg[31] 1–10 97 Paul Aron[25] 7
Cadillac F1-span[32] Cadillac-Ferrari MAC-26[33] Ferrari 067/6[34]
11
Sergio Pérez[35] 1–10 25 Colton Herta[25] 7
77
Valtteri Bottas[35] 1–10
Scuderia Ferrari HP Ferrari SF-26[36] Ferrari 067/6[37]
16
Charles Leclerc[38] 1–10 38 Dino Beganovic[21] 8
44
Lewis Hamilton[39] 1–10 38 Dino Beganovic[25] 7
TGR Haas F1-span[40] Haas-Ferrari VF-26[41] Ferrari 067/6
31
Esteban Ocon[42] 1–10 50 Ryō Hirakawa[21] 8
87
Oliver Bearman[43] 1–10
McLaren Mastercard F1 Team McLaren-Mercedes MCL40[44] Mercedes M17
E Performance
1
Lando Norris[45] 1–10 67 Leonardo Fornaroli[25] 7
81
Oscar Piastri[46] 1–10
Mercedes AMG Petronas F1-span Mercedes AMG F1 W17[47] Mercedes M17
E Performance
12
Kimi Antonelli[48] 1–10 72 Frederik Vesti[25] 7
63
George Russell[49] 1–10
Visa Cash App Racing Bulls F1-span Racing Bulls-Red Bull Ford VCARB 03[50] Red Bull Ford DM01[51]
30
Liam Lawson[52] 1–10 90 Ayumu Iwasa[21] 8
41
Arvid Lindblad[52] 1–10
Oracle Red Bull Racing Red Bull Racing-Red Bull Ford RB22[53] Red Bull Ford DM01[51]
3
Max Verstappen[54] 1–10
6
Isack Hadjar[55] 1–10 36 Ayumu Iwasa[25] 7
Bron: FIA[56][57]

Uitslae en ranglys

[wysig | wysig bron]

Grands Prix

[wysig | wysig bron]
Ronde Grand Prix Voorste wegspringplek Vinnigste ronde Wenner
(renjaer)
Wenner
(vervaardiger)
Verslag
1 Australiese Grand Prix George Russell Max Verstappen George Russell Mercedes AMG Verslag
2 Chinese Grand Prix +Naelren *1 Kimi Antonelli Kimi Antonelli Kimi Antonelli Mercedes AMG Verslag
3 Japannese Grand Prix Kimi Antonelli Kimi Antonelli Kimi Antonelli Mercedes AMG Verslag
4 Vlag van Miami Miami Grand Prix +Naelren *2 Kimi Antonelli Lando Norris Kimi Antonelli Mercedes AMG Verslag
5 Kanadese Grand Prix +Naelren *1 George Russell Kimi Antonelli Kimi Antonelli Mercedes AMG Verslag
6 Monaco Grand Prix Kimi Antonelli Kimi Antonelli Kimi Antonelli Mercedes AMG Verslag
7 Vlag van Katalonië Barcelona-Katalonië Grand Prix George Russell Lewis Hamilton Lewis Hamilton Ferrari Verslag
8 Oostenrykse Grand Prix George Russell Kimi Antonelli George Russell Mercedes AMG Verslag
9 Britse Grand Prix +Naelren *3 Kimi Antonelli Kimi Antonelli Charles Leclerc Ferrari Verslag
10 Belgiese Grand Prix Kimi Antonelli Lando Norris Kimi Antonelli Mercedes AMG Verslag
11 Hongaarse Grand Prix Lando Norris Charles Leclerc Lando Norris McLaren-Mercedes Verslag
12 Nederlandse Grand Prix +Naelren Verslag
13 Italiaanse Grand Prix Verslag
14 Spaanse Grand Prix Verslag
15 Azerbeidjanse Grand Prix Verslag
16 Singapoerse Grand Prix +Naelren Verslag
17 Verenigde State Grand Prix Verslag
18 Vlag van Meksikostad Meksikostad Grand Prix Verslag
19 Vlag van São Paulo São Paulo Grand Prix Verslag
20 Vlag van Las Vegas Las Vegas Grand Prix Verslag
21 Vlag van Katar Katarse Grand Prix Verslag
22 Vlag van Aboe Dhabi Aboe Dhabi Grand Prix Verslag

*1 George Russell wen die naelren van die Chinese Grand Prix asook die naelren van die Kanadese Grand Prix.
*2 Lando Norris wen die naelren van die Miami Grand Prix.
*3 Kimi Antonelli wen die naelren van die Britse Grand Prix.

Puntestelsel

[wysig | wysig bron]

Punte word volgens 'n glyskaal toegeken vir die eerste tien geklassifiseerde renjaers. Punte vir die naelren word op 'n glyskaal toegeken vir die eerste agt geklassifiseerde renjaers. Die punte vir elke wedren word soos volg toegeken:

Plek 1ste 2de 3de 4de 5de 6de 7de 8de 9de 10de
Grand Prix 25 18 15 12 10 8 6 4 2 1
Naelren 8 7 6 5 4 3 2 1

Ranglys van renjaers

[wysig | wysig bron]
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Nie geklassifiseer (NC)
Pers Nie voltooi (DNF)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie weggespring (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Plek Nr. Renjaer Grands Prix Punte

AUS

CHN

JPN
Vlag van Miami
MIA

KAN

MON
Vlag van Katalonië
BKT

OOS

GBR

BEL

HON

NED

ITA

SPA

AZE

SIN

VSA
Vlag van Meksikostad
MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT
Vlag van Aboe Dhabi
ABU
1 12 Kimi Antonelli 2 51PV 1PV 61P 31V 1PV 16 3V 115P 1P 219
2 44 Lewis Hamilton 4 33 6 76 62 2 1V 5 23 4 169
3 63 George Russell 1P 12 4 44 1DNFP 12 2P 1P 42 DNF 160
4 16 Charles Leclerc 3 24 3 38 54 DNF 15 8 51 2 138
5 1 Lando Norris 5 4DNS 5 12V 2DNF DNF 3 7 34 7V P 128
6 81 Oscar Piastri DNS 6DNS 2 23 411 5 5 4 711 5 92
7 3 Max Verstappen 6V DNF 8 55 73 DNF 4 2 620 3 109
8 6 Isack Hadjar DNF 8 12 DNF 5 4 6 6 5 6 68
9 10 Pierre Gasly 10 6 7 8DNF 8 3 7 13 10 11 42
10 30 Liam Lawson 13 77 9 DNF 7 6 8 9 86 12 43
11 41 Arvid Lindblad 8 12 14 14 8DNS 7 9 10 7 9 23
12 43 Franco Colapinto 14 10 16 7 6 14 10 15 9 10 19
13 87 Oliver Bearman 7 85 DNF 11 10 DNF 17 14 12 14 18
14 5 Gabriel Bortoleto 9 DNS 13 12 13 11 11 11 8 8 10
15 55 Carlos Sainz jr. 15 9 15 9 9 16 12 DNF 17 16| 6
16 23 Alexander Albon 12 DNS 20 10 DNF 8 NC 17 DNF 15 5
17 31 Esteban Ocon 11 14 10 13 14 9 13 16 13 17 3
18 14 Fernando Alonso DNF DNF 18 15 DNF 10 DNF 18 18 19 1
19 27 Nico Hülkenberg DNS 11 11 DNF 12 13 DNF 12 DNF 13 2
20 77 Valtteri Bottas DNF 13 19 18 16 DNF DNF DNF 16 18 0
21 11 Sergio Pérez 16 15 17 16 DNF 15 14 DNF 14 DNF 0
22 18 Lance Stroll NC DNF DNF 17 15 DNF DNF DNF 19 DNF 0
Plek Nr. Renjaer
AUS

CHN

JPN
Vlag van Miami
MIA

KAN

MON
Vlag van Katalonië
BKT

OOS

GBR

BEL

HON

NED

ITA

SPA

AZE

SIN

VSA
Vlag van Meksikostad
MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT
Vlag van Aboe Dhabi
ABU
Punte
Grands Prix

Opmerking:
— Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Ranglys van vervaardigers

[wysig | wysig bron]
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Nie geklassifiseer (NC)
Pers Nie voltooi (DNF)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie weggespring (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Plek Vervaardiger Nr. Grands Prix Punte

AUS

CHN

JPN
Vlag van Miami
MIA

KAN

MON
Vlag van Katalonië
BKT

OOS

GBR

BEL

HON

NED

ITA

SPA

AZE

SIN

VSA
Vlag van Meksikostad
MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT
Vlag van Aboe Dhabi
ABU
1 Mercedes AMG 12 2 51PV 1PV 61P 31V 1PV 16 3V 115P 1P 358
63 1P 12 4 44 1DNFP 12 2P 1P 42 DNF
2 Ferrari 16 3 24 3 38 54 DNF 15 8 51 2 285
44 4 33 6 76 62 2 1V 5 23 4
3 McLaren-Mercedes 1 5 4DNS 5 12V 2DNF DNF 3 7 34 7V P 195
81 DNS 6DNS 2 23 411 5 5 vc 4 711 5
4 Red Bull Racing-
Red Bull Ford
3 6V DNF 8 55 73 DNF 4 2 620 3 151
6 DNF 8 12 DNF 5 4 6 6 5 6
5 Alpine F1-span-Mercedes 10 10 6 7 8DNF 8 3 7 13 10 11 61
43 14 10 16 7 6 14 10 15 9 10
6 Racing Bulls-
Red Bull Ford
30 13 77 9 DNF 7 6 8 9 86 12 61
41 8 12 14 14 8DNS 7 9 10 7 9
7 Haas F1-span-Ferrari 31 11 14 10 13 14 9 13 16 13 17 21
87 7 85 DNF 11 10 DNF 17 14 12 14
8 Williams-Mercedes 23 12 DNS 20 10 DNF 8 NC 17 DNF 15 11
55 15 9 15 9 9 16 12 DNF 17 16
9 Audi 5 9 DNS 13 12 13 11 11 11 8 8 10
27 DNS 11 11 DNF 12 13 DNF 12 DNF 13
10 Aston Martin-
Honda
14 DNF DNF 18 15 DNF 10 DNF 18 18 19 1
18 NC DNF DNF 17 15 DNF DNF DNF 19 DNF
11 Cadillac-Ferrari 11 16 15 17 16 DNF 15 14 DNF 14 DNF 0
77 DNF 13 19 18 16 DNF DNF DNF 16 18
Plek Vervaardiger Nr.
AUS

CHN

JPN
Vlag van Miami
MIA

KAN

MON
Vlag van Katalonië
BKT

OOS

GBR

BEL

HON

NED

ITA

SPA

AZE

SIN

VSA
Vlag van Meksikostad
MXS
Vlag van São Paulo
SAP
Vlag van Las Vegas
LSV
Vlag van Katar
KAT
Vlag van Aboe Dhabi
ABU
Punte
Grands Prix

Opmerking:
— Die renjaer kon nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "2026 Formula 1 Section C Technical Regulations - Issue 17" (PDF). fia.com. 28 April 2026.
  2. (en) "2026 Formula 1 Section B Sporting Regulations - Issue 06" (PDF). fia.com. 28 April 2026.
  3. (en) "Formula 1 and FIA announce 2026 Sprint calendar". formula1.com. 16 September 2025.
  4. (nl) "Formula 1 Heineken Dutch Grand Prix viert unieke motorsportgeschiedenis in Nederland met laatste editie in 2026". circuitzandvoort.nl. 4 Desember 2024.
  5. (en) "2026 Formula 1 Section D Financial Regulations - Issue 04" (PDF). fia.com. 28 April 2026.
  6. "GP Nederland volgend jaar week eerder, Madrid vervangt Imola op F1-kalender". nu.nl. 10 Junie 2025.
  7. "F1 onthult kalender voor 2026". RacingNews365.nl. 10 Junie 2025. Besoek op 10 Junie 2025.
  8. "Bahrain and Saudi Arabian Grands Prix will not take place in April". formula1.com (in Engels). 14 Maart 2026.
  9. (nl) "Formule 1 gaat races in Bahrein en Saoedi-Arabië van de kalender halen wegens oorlog in het Midden-Oosten". gelderlander.nl. 13 Maart 2026.
  10. (en) "Pirelli to continue as Formula 1's exclusive tyre supplier until 2027". formula1.com. 10 Oktober 2023.
  11. (nl) "Alpine Chassis". statsf1.com.
  12. (nl) "Alpine stapt vanaf 2026 over op Mercedes-motoren". Formule 1.nl. 12 November 2024.
  13. (nl) "Gasly verbindt Formule 1-toekomst aan Alpine met meerjarig contract". nu.nl. 27 Junie 2024.
  14. (nl) Nijhuis, Matthijs (7 November 2025). "Alpine verlengt contract Franco Colapinto, bevestigt line-up voor 2026". Formule1.nl. Besoek op 7 November 2025.
  15. (nl) "Aston Martin Chassis". statsf1.com.
  16. "Honda neemt tijd voor nieuwe Aston Martin-motor: 'Ontwikkelen tot het laatste moment'". formule1.nl. 5 Maart 2025. Besoek op 24 April 2025.
  17. "Formule 1-coureur Alonso verlengt contract bij Aston Martin". nos.nl. 11 April 2024.
  18. (en) "2026 Japanese Grand Prix – Entry List" (PDF). FIA. 27 Maart 2026.
  19. (en) "2026 Belgian Grand Prix – Entry List" (PDF). FIA. 17 Julie 2026.
  20. (en) "Aston Martin Aramco confirms Lance Stroll for 2025 and beyond". astonmartinf1.com. 27 Junie 2024.
  21. 1 2 3 4 5 6 (en) "2026 Austrian Grand Prix – Entry List" (PDF). FIA. 26 Junie 2026.
  22. (nl) "Williams Chassis". statsf1.com.
  23. (en) "Williams F1 team to use Mercedes engines until at least 2030". Reuters. 8 Januarie 2024.
  24. (en) "Williams confirm Albon for 2023 on new multi-year contract". Formula1.com. 3 Augustus 2023.
  25. 1 2 3 4 5 6 7 (en) "2026 Barcelona-Catalunya Grand Prix - Entry List" (PDF). FIA. 12 Junie 2026.
  26. "Formule 1-coureur Sainz stapt over van Ferrari naar Williams". nos.nl. 29 Julie 2024. Besoek op 29 Julie 2024.
  27. (nl) "Officieel: Audi slaat de handen ineen met Formule 1-team". racingnews365.nl. 26 Oktober 2022.
  28. (nl) "Audi presenteert titelsponsor nieuw F1-team 2026". racingnews365.nl. 30 Julie 2025.
  29. (nl) "Audi Chassis". statsf1.com.
  30. Nijhuis, Matthijs (6 November 2024). "Formule 2-coureur Gabriel Bortoleto in 2025 naar Sauber, line-up compleet". Formule1.nl. Besoek op 6 November 2024.
  31. "Hülkenberg stapt na dit seizoen over van Haas naar Sauber, dat vanaf 2026 Audi wordt". nos.nl. 26 April 2024.
  32. (en) "Statement on General Motors application to join FIA Formula One World Championship in 2026". Formula 1.com. 25 November 2024. Besoek op 24 April 2025.
  33. (nl) "Cadillac Chassis". statsf1.com.
  34. (nl) "Gloednieuw F1-team tekent eerste motordeal". racingnews365.nl. 10 Desember 2024.
  35. 1 2 (nl) "Veteranen Bottas en Pérez keren bij nieuw team Cadillac terug in Formule 1". Nos.nl. 26 Augustus 2025.
  36. (nl) "Ferrari onthult naam van F1-auto die ommekeer moet brengen". nl.motorsport.com. 11 Januarie 2026. Besoek op 12 Januarie 2026.
  37. (en) "Ferrari SF-26". ferrari.com. 23 Januarie 2026.
  38. (nl) "Leclerc verlengt zijn contract bij Ferrari voor onbepaalde tijd". racingnews365.nl. 25 Januarie 2024.
  39. (nl) "Sensationele transfer is rond: Hamilton rijdt in 2025 voor Ferrari, Sainz weg". nos.nl. 1 Februarie 2024.
  40. (en) "Toyota Gazoo Racing to become title sponsors of Haas from 2026". formula1.com. 4 Desember 2025.
  41. (nl) "Haas Chassis". statsf1.com.
  42. (nl) "Esteban Ocon tekent meerjarig contract bij Haas". Formule1.nl. 25 Julie 2024.
  43. (nl) "Ferrari-talent Oliver Bearman tekent meerjarig contract met Haas". Formule1.nl. 4 Julie 2024.
  44. (nl) "McLaren Chassis". statsf1.com.
  45. (nl) "Norris verlengt contract, wil met McLaren op jacht naar Verstappen en Red Bull". formule1.nl. 26 Januarie 2024. Besoek op 24 April 2025.
  46. (en) "Piastri agrees new multi-year contract extension with McLaren". formule1.nl. 15 Oktober 2025. Besoek op 15 Oktober 2025.
  47. (nl) "Mercedes Chassis". statsf1.com.
  48. (en) "Russell and Antonelli confirmed as 2026 Mercedes line-up". formula1.com. Besoek op 15 Oktober 2025.
  49. (nl) "Mercedes gaat door met Russell en Antonelli: 'Hebben bewezen sterk duo te zijn'". nu.nl. 15 Oktober 2025.
  50. (nl) "Racing Bulls Chassis". statsf1.com.
  51. 1 2 (en) "Ford returns to Formula 1; Strategic partner to Oracle Red Bull Racing for 2026 season and beyond". media.ford.com. Besoek op 24 April 2025.
  52. 1 2 (en) "Our Driver Line-Up For 2026". visacashapprb.com. 2 Desember 2025.
  53. (nl) "Red Bull Chassis". statsf1.com.
  54. (nl) "Verstappen verlengt contract en blijft tot en met 2028 bij Red Bull". nu.nl. 22 September 2022.
  55. (nl) "Hadjar volgt Tsunoda op als teamgenoot Verstappen bij Red Bull Racing". Nos.nl. 1 Desember 2025.
  56. (en) "2026 FIA Formula One World Championship Entry List". FIA. 19 Desember 2025.
  57. Amptelike inskrywingslyste: