close
Gaan na inhoud

Buckinghamshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Buckinghamshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Buckinghamshire
HoofstadAylesbury
Oppervlakte1 874 km²
Bevolking756 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid404 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekBuckinghamshire
Administratiewe setelAylesbury
ISO 3166-2:GB-BKM
Oppervlakte1 565 km²
Bevolking506 700 (2011)
Bevolkingsdigtheid324 inw./km²
Webtuistewww.buckinghamshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Suid-Bucks
  2. Chiltern
  3. Wycombe
  4. Aylesbury Vale
  5. Milton Keynes (Unitêre owerheid)

Buckinghamshire (uitgespreek /ˈbʌkɪŋəmʃər/ of /ˈbʌkɪŋəmʃɪər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Milton Keynes en Aylesbury. Buckinghamshire het 'n bevolking van 756 600 in 2011 gehad en is dus die 30ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]