Jagtersgroen
Voorkoms
| #355E3B |
Jagtersgroen is die groen kleur wat jagters in die 19de eeu gedra het.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word jagtersgroen as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #355E3B |
| RGB-kleurmodel | (53, 94, 59) |
| CMYK | (75, 0, 75, 75) |
| HSV | (120°, 45%, 45%) |