Mogadisjoe
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | Benadir |
| Koördinate | 02°04′N 45°22′O / 2.067°N 45.367°O |
| Stigting | 10de eeu n.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | vk km |
| Hoogte bo seevlak | 1 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2005) | 2 000 000 |
| - Bevolkingsdigtheid | /vk km |
| - Metropolitaanse gebied | |
| Tydsone | UTC +2 |
| Burgemeester | Abdullahi Hassan Barise |
Mogadisjoe (ook Mogadishu, Arabies: مقديشو, Engels: Mogadishu, Italiaans: Mogadiscio, Somalies: Muqdisho) is die hoofstad en grootste stad van Somalië. Die stad het in 2005 'n bevolking van sowat 2 000 000 gehad. Dit is die belangrikste hawestad van Somalië en is aan die Indiese Oseaan sowat 200 km noord van die ewenaar geleë.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mogadisjoe.


