Toyota Ractis
Voorkoms
| Oorsig | |
|---|---|
| Vervaardiger | |
| Ook genoem | Toyota Verso-S Toyota Space Verso Subaru Trezia |
| Produksie | Januarie 2010–huidig[1] |
| Montering | Japan: Kanegasaki, Iwate (Kanto Auto Works)[1] |
| Bakwerk en onderstel | |
| Klas | Mini MPV |
| Bakstyl | 5-deur luikrug |
| Uitleg | Voorenjin, agterwieldryf / "AWD" |
| Spesifikasies | |
| Enjin(s) | 1.33 L Toyota 1NR-FE 1.4 L Toyota 1ND-TV Turbodiesel 1.5 L Toyota 1NZ-FE |
| Ratkas | 6-gang handrat 7-gang CVT |
| Lengte | 3995 mm |
| Breedte | 1695 mm |
| Hoogte | 1585–1705 mm |
| Asafstand | 2550 mm |
Die Toyota Ractis is 'n subkompakte kar wat deur die Japannese motorvervaardigers Toyota en Kanto Auto Works gebou word. Dit is 'n vyfsitplekvoertuig gebaseer op die Vitz.

Verwysings
[wysig | wysig bron]- 1 2 "Toyota Motor East Japan, Inc" (in Engels). Toyota Motor Corporation. 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2019. Besoek op 21 Julie 2014.
|
Huidige modelle:
Auris ·
Avanza ·
Avensis ·
Camry ·
Corolla ·
Crown ·
Etios ·
FJ Cruiser ·
Fortuner ·
HiAce ·
Hilux · | ||
| Wysig hierdie sjabloon | ||