close
Gaan na inhoud

Abdy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ryksabdy Elchingen
Cisterciënser-klooster Zirc, Hongarye

'n Abdy (Latyn: Abbatia; Frans: Abbaye) is 'n outonome klooster, waarvan die owerste die ab is. Die owerste van 'n aartsabdy word aartsab genoem, wat nog 'n "rangtrappie" hoër in die hiërargie staan.

Soorte abdye

[wysig | wysig bron]

Afhangende van die waardigheid en funksie van 'n abdy word dit volgens tipe geklassifiseer. Volgens die gemeente is die meerderheid abdye egter ondergeskik aan ander abdye.

  • Exempte-abdy: gelei deur 'n versierde ab.
  • Koninklike Abdy: Onder die beskerming van 'n monarg, soos die Koninklike Abdy van Las Huelgas.
  • Territoriale abdy: gelei deur 'n mede-abbiskop.
  • Aartsabdy: gelei deur 'n aartsab, slegs met 'n Benediktynse gemeente.
  • Ryksabdy: abdy wat ryksvryheid het.

Suid-Afrika

[wysig | wysig bron]

Inkamana Abdy in Vryheid, KwaZulu-Natal is die tuiste van die Benediktyne. Die orde se internasionale afkorting is OSB (Latyn: Ordo St. Benedict).

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • (en) "Abbey". Encyclopædia Britannica. Besoek op 27 April 2026.
  • (en) Amptelike webwerf van die Inkamana Abdy
  • (de) Hulle "hoofkantoor" is die Aartsabdy Sint Ottilien
Kerkargitektuur
Kerk: Koornis (apsis) | Dwarsskip | Koor | Skip | Vensterkruis | Narthex | Apsiskapel | Wandelgang | Boog | Sybeuk | Kript | Kerktoring | Chevet | Toringspits | Lanterntoring | Doksaal | Kerkplein

Geboue en monumente: Kerk | Kapittelkerk | Doopkapel | Klooster | Abdy | Basiliek | Kapel | Katedraal | Campanile | Kalvarie

Argitektoniese elemente: Boog | Gewelf | Kapiteel | Steunbeer | | Suil
Versierings: Kerkvenster | Roosvenster | Gargouille | Timpaan
Romaanse argitektuur | Gotiese argitektuur | Middeleeuse godsdienstige argitektuur