Magadan-oblast
Voorkoms
| Magadan-oblast Магаданская область | ||||
| Die ligging van Magadan-oblast in Rusland. | ||||
| Politieke status | ||||
| Land | ||||
| Federale distrik | Verre-Oosterse | |||
| Ekonomiese streek | Verre-Oosterse | |||
| Stigting | 3 Desember 1953 | |||
| Regering | ||||
| Hoofstad | Magadan | |||
| Leier | Wladimir Petsjoni (waarnemend) | |||
| Amp | Goewerneur | |||
| Wetgewer | Oblast-doema | |||
| Bevolking | ||||
| Sensus | 2010 | |||
| Totaal | 156 996 | |||
| Volgorde | 81ste | |||
| Digtheid | 0,34/km2 | |||
| Stedelik | 95,4% | |||
| Plattelands | 4,6% | |||
| Statistiek | ||||
| Oppervlakte | 461 400 km2 | |||
| Volgorde | 11de | |||
| Tydsone | UTC+12:00 | |||
| Registrasienommer | 49 | |||
| Amptelike tale | Russies | |||
| Webtuiste | http://www.magadan.ru/ | |||
| Wapen en vlag | ||||
| ||||
Magadan-oblast (Russies: Магада́нская о́бласть, Magadanskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Verre-Oosterse Federale Distrik en die hoofstad is Magadan.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

