close
Gaan na inhoud

Alexander Mackenzie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vir die gelyknamige ontdekkingsreisiger, sien gerus Alexander Mackenzie (ontdekkingsreisiger).
Alexander Mackenzie
Alexander Mackenzie

2de premier van Kanada
Ampstermyn
7 November 1873  8 Oktober 1878
Voorafgegaan deur John A. Macdonald
Opgevolg deur John A. Macdonald

Lid van die Kanadese Parlement vir Lambton
Ampstermyn
1867  1882

Lid van die Kanadese Parlement vir York East
Ampstermyn
1882  1892

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Januarie 1822
Logierait, Skotland
Sterf 17 April 1892 (op 70)
Toronto, Ontario
Politieke party Liberale Party van Kanada
Eggenoot/-note Helen Neil (trou 1845; haar sterwe 1852)
Jane Sym Mackenzie (trou 1853)[1]
Alma mater Geen
Religie Presbiterianer, daarna Baptis
Handtekening

Alexander Mackenzie (* 28 Januarie 1822 – † 17 April 1892), 'n bouaannemer en koerantuitgewer, was die tweede premier van Kanada en het dié amp van 7 November 1873 tot 8 Oktober 1878 beklee.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Harris (1893), p. 136.